Wednesday 2 June 2010

So dis hoe dit lyk as ons van kleur verander!!

Die "scar" het toe 'n regte wond geraak. 'n Brand wond van die chemicaliƫ in die gom wat ek gebruik het.
Hoe stupid kan 'n mens nie wees nie.

No comments: